Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Wat ’n voorreg om God te dien, deur Hom gebruik te word om lewens-  veranderende ervarings te skep en ’n nuwe generasie na ’n dieper verhouding met Christus te begelei. Dit, en veel meer, is waaroor dit by Diensjaar vir Christus gaan. 

Lees en ontdek self wat DJC alles aanbied en hoe God gewone mense gebruik om ongewone dinge te doen en ’n groot verskil in die lewens van duisende jongmense in Suid-Afrika te maak. 

 

 

Created and Maintained by Direct Applications
Friday the 17th. . Joomla 3.0 Template.