'n Projek soos Diensjaar sal nie kan funksioneer sonder 'n ondersteuningsnetwerk nie.

 

Daar is verskeie manier hoe jy betrokke kan wees en help:

 

1. Gebedsnetwerk 

Ontvang 'n SMS of 'n nuusbrief met al ons nuuste gebedsversoeke of nuus. 

2. Bemarking

Help ons met ons bemarking deur e-posse aan te stuur en ons Facebook-status te "share".

Wees op die uitkyk vir geleenthede waar ons kan adverteer en help met "Word-of-mouth" bemarking. 

3. Fondswerwing

Hoe meer mense ons het om te help, hoe makliker word die taak. Help ons deur e-posse aan te stuur en nuwe donateurs te werf.

 

Skenkings aan hierdie projek is aftrekbaar van Inkomstebelasting 

Klik hier vir meer inligting hieroor.   

 

Indien jy wil betrokke raak by enige van ons ondersteuningsprojekte, kontak ons gerus:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  

021 887 0212

Created and Maintained by Direct Applications
Tuesday the 20th. . Joomla 3.0 Template.